Skip to content

Minister Mchunu bevestig 22 polisielede in eerste kwartaal vermoor, belowe versterkte optrede [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê 22 polisielede is in die eerste drie maande van vanjaar vermoor, met tien sterftes wat in Gauteng aangeteken is. Ses van hulle is vermoor terwyl hulle aan diens was, en die ander was van diens. Mchunu het met die bekendmaking van die jongste misdaadstatistiek die regering se verbintenis herbevestig tot die versterking van wetstoepassing en misdaadbestryding reg oor die land:

ENG MchunuOnPoliceKilled