# Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê Orion Minerals se Prieska koper-en sinkmyn sal ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap aansienlik bevorder. Mantashe het tydens ‘n besoek aan die terrein ‘n gedenkplaat onthul en die myn se vermoë beklemtoon om werk te skep en plaaslike besighede op te hef. Hy sê die projek is daarop gemik om binne 13 maande met produksie te begin, met ‘n jaarlikse teiken van 22-duisend ton koper en 65-duisend ton sink deur ‘n ontwikkelingsstrategie wat in fases sal plaasvind:
Minister Mantashe sê Orion se Prieska-myn gaan nuwe lewe in Noord-Kaap se ekonomie blaas [KLANK]
ENG-MantasheOnMine