# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die regering sal ‘n sterk program van stapel stuur om die naskoolse onderwys- en opleidingsektor te hervorm. Die plan fokus op ses hoofdoelwitte en vyf sleutelareas, en begin met projekte soos Vaardighede tot Werkoorskakeling, Loopbaankeuses, en Geletterdheid vir Bemagtiging. Manamela het aan die media gesê vir die volgende vier jaar sal die fokus op kurrikulumvernuwing, digitale opvoeding, navorsing, en die bou van sterker stelsels wees wat ekonomiese en maatskaplike behoeftes aanspreek: