Skip to content

Minister Malatsi sê die regering probeer om die Suid-Afrikaanse Poskantoor finansieel te bestendig [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê sy departement oorweeg openbaar-privaat vennootskappe om die Suid-Afrikaanse Poskantoor te versterk en finansieel bestendig te maak. Na jare in sakeredding is ongeveer 350-miljoen-rand nodig om dit nog vir ses maande aan die gang te hou. Die sakereddingpraktisyns sê sonder fondse is hulle wettig verplig om vir bankrotskap aansoek te doen, maar Malatsi het aan die SABC gesê hulle probeer dit vermy:

ENG MalatsiOnPostOffice