# Die minister van Kommunikasie en Tegnologie, Solly Malatsi, het aantygings verwerp dat die voorgestelde wysigings aan swart ekonomiese bemagtigings-regulasies in die inligtings- en kommunikasiesektor daarop gemik is om die sakemagnaat Elon Musk se satelliet-maatskappy, Starlink, te bevoordeel. Hy het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie gesê die beleidsrigting wil die bedryf se lisensiëringsreëls in ooreenstemming bring met bestaande sektor-kodes en ekwiteit-ekwivalente beleggingsprogramme toelaat:
Minister Malatsi ontken Starlink word voorgetrek in SEB-wysigings [KLANK]
ENG MalatsiOnClaims