Skip to content

Minister Malatsi herhaal verbindings is noodsaaklik vir ekonomiese groei [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê belegging in infrastruktuur in die kommunikasiesektor is die sleutel tot ekonomiese groei. Malatsi het op die 2025 Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad, die planne herhaal om breëbandinfrastruktuur na landelike gebiede uit te brei. Hy het bevestig vierde- en vyfde-generasie draadlose verbindings sal uitbrei en tweede- en derde-generasie- verbindings sal geleidelik uitgefaseer word:

ENG-MalatsiOnInfrastructure