Skip to content

Minister Majodina verbind tot bevordering van toegang tot basiese sanitasiedienste [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê haar departement is verbind tot die verskaffing van menswaardige sanitasie aan gemeenskappe regoor die land . Sy het onlangs 403 nuutgeboude, geventileerde en verbeterde puttoiletstrukture vir huishoudings in die dorpe Fani, Ntsinga en Maqhubela in die Oos-Kaap oorhandig. Die projek is befonds deur die departement se waterdienste-infrastruktuurfonds van elf-miljoen- rand. Majodina sê haar departement is verbind tot die herstel van waardigheid en die beskerming van openbare gesondheid:

ENG PemmyonSanitationFacilities