Skip to content

Minister Majodina tevrede met vordering van Rooiwal en Klipdrift-aanlegte [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê sy is tevrede met die vordering wat gemaak is by die Rooiwal- en Klipdrift-watersuiweringsaanlegte in Hammanskraal. Die minister het onlangs die aanlegte besoek om die vordering met die opknapping en opgradering van die twee fasiliteite te beoordeel. Majodina sê Rooiwal is ‘n bron van besoedeling in die Apiesrivier weens van die storting van rou of gedeeltelik behandelde afvalwater in die rivier:

ENG PemmyonProgress