# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die Raad vir die Ontwikkeling van die Konstruksiebedryf se swartlys van 40 kontrakteurs sedert Junie 2024 verwelkom, vergeleke met slegs een sedert 2002. Macpherson sê die stap steun sy onderneming om teen korrupsie en swak prestasie op te tree en te verseker dat belastinggeld gehalte-infrastruktuur lewer. Die minister sê die departement verfyn prosesse om maatskappye vinniger op die swartlys te plaas, fondse te verhaal en aanspreeklikheid af te dwing vir werkskeppende ekonomiese groei:
Minister Macpherson verwelkom swartlys van 40 kontrakteurs [KLANK]
ENG-MacphersonOnContractors