# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, erken daar is teenstrydighede in die Onteieningswet, maar hy reken dit kan opgelos word. Die wetgewing bestuur die proses waardeur die regering individue of instellings se grond kan onteien vir openbare doeleindes of in openbare belang. Macpherson het gister by ʼn paneelbespreking oor die uitwerking van die Onteieningswet gesê daar is nie grondgrype of volksmoord op wit boere nie:
Minister Macpherson sê teenstrydighede in Onteieningswet kan opgelos word [KLANK]
ENG MacphersonOnAct