Skip to content

Minister Macpherson sê ineenstorting van gebou in George vra vir wetgewende hersiening van alle bouregulasies [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die instorting van die gebou in George wat 34 lewens geëis en meer as 28 mense beseer het, maak die hersiening van alle nasionale bouregulasies noodsaaklik. Hy sê sy departement, die Ingenieursraad van Suid-Afrika, en die Raad vir die Geboude Omgewing is gesamentlik verbind tot die bevordering van verandering in die beboude omgewingsektor om soortgelyke tragedies te voorkom en die openbare veiligheid te verseker. Macpherson sê hulle sal dringend hervormings aan die parlement voorlê om toesig te versterk om soortgelyke voorvalle te verhoed:

ENG DeononCollapse