Skip to content

Minister Macpherson kondig vordering aan in die stryd teen die boubedryf-mafia [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het bevestig dat daar beduidende vordering gemaak is in die bekamping van die boubedryf-mafia. Hy het op ‘n nuuskonferensie bekend gemaak dat inhegtenisnemings styg en vertragings met bouwerk teengewerk word. Die minister het bevestig dat hervormings bespoedig word, insluitend die swartlys van nie-presterende kontrakteurs sedert die ondertekening van die Durbanse Verklaring verlede jaar. Hy het ook die infiltrasie van mafiabedrywighede in sekerheidsmaatskappye beklemtoon:

ENG-MacphersonOnMafias