Skip to content

Minister Leon Schreiber sê elektroniese reismagtigingstelsel het reeds meer as 200 000 aansoeke verwerk [KLANK]

# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die nuwe elektroniese reismagtigingstelsel sal reis makliker maak terwyl dit grenssekuriteit verbeter. Schreiber het tydens die bekendstelling van die digitale stelsel in Gauteng gesê die digitale platform gebruik biometriese tegnologie en outomatiese risikokontroles om reisaansoeke binne 24 uur te verwerk. Hy het gesê die stelsel het reeds meer as 216-duisend aansoeke verwerk en meer as ses-duisend vervalste aansoeke tydens die implementeringsfase verwerp:

ENG SchreiberOnElectronicTravel