# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, woon die Ministeriële Koördineringsvergadering van die China-Afrika-samewerkingsforum in Changsha, Hunan-provinsie, van vandag tot Donderdag by. Die doel van die vergadering is om die instelling van die uitkomste van die 2024 FOCAC-beraad te bespreek. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die FOCAC 2025–2027-aksieplan sluit in samewerking op tien vennootskapsgebiede, onder meer handelswelvaart, samewerking in die nywerheidsketting, konnektiwiteit en ontwikkelingsamewerking:
Minister Lamola woon die Ministeriële Koördineringsvergadering van China-Afrika-samewerkingsforum by [KLANK]
ENG ChrispinonCoordinator