# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering wag op ‘n ondersoek-verslag uit Frankryk na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur, Nathi Mthethwa, in Parys. Hy is dood aangetref naby die Hyatt-hotel nadat hy Maandag as vermis aangegee is. Lamola het aan die SABC gesê die proses om sy oorskot te repatrieer is tans nie seker nie. Hy wys ook op die rol wat Mthethwa gespeel het om die twee lande se bande te verstewig:
Minister Lamola wag op volledige ondersoek na Nathi Mthethwa se dood [KLANK]
ENG-LamolaOnMthethwa