# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het berigte op sosiale media verwerp dat Nigeriese burgers dood en verskeie Ghanese beseer is tydens onlangse anti-immigrasie-betogings in die land. Hy noem die bewerings ongegrond en misleidend. Lamola bevestig wel wetstoepassings-agentskappe ondersoek die dood van twee Mosambiekse burgers wat blykbaar met die onrus in Mosselbaai verbind word. Hy herhaal ook Suid-Afrika se teenkanting teen xenofobiese geweld:
Minister Lamola verwerp bewerings van Nigeriese en Ghanese slagoffers tydens betogings teen onwettige immigrasie [KLANK]
ENG LamolaOnFalseInformation