Skip to content

Minister Lamola sê Suid-Afrika wil meer beleggingsgeleenthede met Mexiko skep [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering werk daaraan om bilaterale betrekkinge met Mexiko te versterk. Hy wil ook handelsbande uitbrei en meer beleggingsgeleenthede skep. Lamola en Mexiko se minister van Buitelandse Sake, Roberto Velasco Álvarez, het gister in Mexiko-stad ontmoet voor die Bi-nasionale Kommissie tussen die twee lande. Mexiko is een van Suid-Afrika se grootste handelsvennote in Latyns-Amerika. Lamola beskryf die ontmoeting as betekenisvol:

ENG LamolaOnMexicoRelations