# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika is gekant teen oorlog en verkies dialoog bo geweld. Hy het die Verenigde Nasies se tweestaat-konferensie in New York toegespreek wat daarop gemik is om die voortslepende konflik tussen Israel en Palestina op te los. Lamola sê daar kan nie vrede wees terwyl Palestyne se voortbestaan bedreig word deur Israel se optrede in Gaza nie:
Minister Lamola sê Suid-Afrika verkies dialoog bo geweld [KLANK]
ENG RonaldonDialogue