# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê onbeheerde migrasie kan onbestendigheid vererger en moet dus op ʼn wettige, ordelike en menslike manier bestuur word. Meer as 45-miljoen Afrikane leef nie in hul geboorteland nie. Lamola sê Suid-Afrika is ʼn gewilde bestemming vir migrante wat hoofsaaklik uit lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap kom, maar toenemend ook uit die res van Afrika, Europa en Asië:
Minister Lamola sê Suid-Afrika is gewilde bestemming vir migrante [KLANK]
ENG LamolaONCountries