Skip to content

Minister Lamola sê dis noodsaaklik om makro-ekonomiese bestendigheid te herstel [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê dis noodsaaklik om makro-ekonomiese bestendigheid deur omsigtige fiskale en monetêre beleid te herstel. Lamola het ʼn toespraak in Sevilla, Spanje, gelewer by die Tafelronde vir Veelvuldige Belanghebbendes met die tema, Gee nuwe lewe aan Internasionale Ontwikkelingsamewerking. Hy sê beleggersvertroue sal bevorder word deur beter skuldbestuur en samewerking met finansiële instellings om risiko’s te deel en waarborge te verskaf:

ENG LamolaonRestoring