Skip to content

Minister Lamola sê die vredes- en sekerheidsraamwerk moet in DRK ingestel word [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die vredes- en sekerheidsraamwerk moet dringend in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo ingestel word. Hy het die 12de hoëvlakvergadering van die streeksoorsig-meganisme vir die vrede-, sekerheid- en samewerkingsraamwerk in Kampala, Uganda bygewoon. Lamola sê die beraad het ook die huidige dodelike konflik in Soedan en die kommerwekkende politieke situasie in Suid-Soedan bespreek en vra dat vyandelikhede dadelik gestaak word:

ENG-LamolaOnDRC