Skip to content

Minister Lamola sê die versterking van handels- en beleggingsbande met Japan is belangrik [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika en Afrika moet handels- en beleggingsbande met Japan versterk. Die minister en vier ander het president Cyril Ramaphosa na die Negende Tokio Internasionale Konferensie oor die Afrika-ontwikkelingsberaad vergesel. Japan is een van die groot beleggers en pomp meer as 90-miljard-rand in die Suid-Afrikaanse ekonomie, met die totale bilaterale handel tussen die twee lande wat in 2024 altesaam 132-miljard rand bereik het. Lamola sê daar is potensiaal vir nog beleggings:

ENG LamolaOnJapan