# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê ten spyte van president Donald Trump se dreigemente, sal BRICS-lande nie afgeskrik word nie en die resolusies instel waarop hulle by die beraad in Brasilië besluit het. Trump sê lande wat hulle vereenselwig met die teen-Amerika-beleide van die BRICS-groep, sal ʼn bykomende tarief van 10-persent betaal vir handel met Amerika. Lamola het aan die SABC gesê die Globale Suide moet ontwikkel en sal op sy eie staan:
Minister Lamola sê BRICS-nasies sal nie deur president Trump dreigemente afgeskrik word nie [KLANK]
ENG LamolaOnBricsUnity