Skip to content

Minister Lamola loof Pakistan vir sy onpartydige bemiddeling tussen Amerika en Iran [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Pakistan geloof vir sy onpartydige bemiddeling in die oorlog tussen Amerika en Iran. Hy het gister telefonies met Pakistan se minister van Buitelandse Sake, Mohammad Ishaq Dar, gepraat oor planne vir ‘n blywende vrede in die Midde-Ooste. Amerika en Iran begin die naweek met vredesonderhandelings in Islamabad, Pakistan. Lamola vra alle partye om te goeder trou te onderhandel:

ENG LamolaOnWar