# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die beplanning van president Cyril Ramaphosa se werksbesoek aan Amerika is in ‘n gevorderde stadium en die datums sal binnekort bevestig word. Dit volg nadat 49 wit Afrikaners gisteraand na Amerika vertrek het nadat president Donald Trump se administrasie vlugtelingstatus aan hulle toegestaan het. Lamola het bewerings van vervolging teen wit Afrikanerboere ontken en sê polisiedata toon geen geteikende misdaadaanvalle nie:
Minister Lamola bevestig beplanning van Ramaphosa se werksbesoek aan Amerika is in gevorderde stadium [KLANK]
ENG LamolaOnPersecution