# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het met Zambië se president, Hakainde Hichilema, vergader om die netelige situasie oor die repatriasie van oudpresident Edgar Lungu se oorskot te bespreek. Die 68-jarige Lungu is die vyfde van die maand in ʼn Pretoriase hospitaal dood, maar nog nie begrawe nie weens ʼn geskil tussen sy familie en die Zambiese regering. Lamola se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die regering sal die sensitiewe saak met die grootste waardigheid hanteer:
Minister Lamola bespreek repatriasie van voormalige Zambiese president Lungu se oorskot [KLANK]
ENG PhirionZambia