# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, doen ʼn beroep op G20-lande om samewerking te versterk en vertroue in multilateralisme te herbou. Hy het gister die G20-vergadering vir ministers van Buitelandse Sake by die Verenigde Nasies in New York toegespreek. Die tema van Suid-Afrika se G20-presidensie is Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid. Lamola sê belegging in vrede en samewerking is noodsaaklik vir groei, bestendigheid en volhoubare ontwikkeling:
Minister Lamola beklemtoon belangrikheid om vertroue in multilateralisme te herstel om wêreldwye uitdagings te takel [KLANK]
ENG LamolaOnCollaboration