Skip to content

Minister Kubayi vra dat sekerheidsprotokolle by howe versterk word [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê sekerheidsprotokolle by alle hofgeboue moet onmiddellik versterk word. Dit volg nadat ʼn KwaZulu-Natalse hofbeampte Maandagoggend by die Melmoth-landdroshof ʼn beskuldigde doodgeskiet het wat sy kollega se vuurwapen gegryp het. Die ministerie se woordvoerder, Terrence Manase, sê die departement het met sy eie interne hersiening van howe se veiligheidsmaatreëls begin:

ENG TerrenceonCourtShooting