# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê vordering is gemaak met die uitlewering van diegene wat daarvan beskuldig word dat hulle die musikant, AKA en Tebello “Tibz” Motsoane vermoor het. Siyabonga Gezani Ndimande en Malusi Dave Ndimande het hul appèl teen uitlewering van Eswatini teruggetrek, wat hul terugkeer na Suid-Afrika sal bespoedig. Die woordvoerder van die ministerie, Terrence Manase, sê Kubayi sien uit daarna dat die beskuldigdes geregtigheid in die gesig staar, sodat die slagoffers se families afsluiting kan vind:
Minister Kubayi verwelkom vordering met uitlewering van AKA en Tebello Motsoane se moordverdagtes [KLANK]
ENG ManaseOnAppealWithdrawal