# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sal vandeesweek die 63ste jaarlikse sessie van die konferensie van die regsraadgewende organisasie vir Asië en Afrika, AALCO, in Uganda bywoon. Die organisasie bestaan uit 49 lande, wat Suid-Afrika insluit. Die ministerie se woordvoerder, Terrence Manase, sê Kubayi se deelname sal Suid-Afrika se verbintenis tot veelrassigheid, die oppergesag van die reg en internasionale samewerking herbevestig om oplossings vir wêreldwye uitdagings te vind: