# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sal vandag die geregtelike ondersoek na die dood van die Cradock-vier in die Gqeberha Hooggeregshof in die Oos-Kaap bywoon. Die anti-apartheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto is in 1985 deur die veiligheidspolisie ontvoer en vermoor terwyl hulle Gqeberha verlaat het. Die ministeriewoordvoerder, Terrence Manase, sê die ondersoek is deel van hulle pogings om sake uit die apartheidsera af te handel:
Minister Kubayi gaan geregtelike ondersoek na Cradock-vier in Gqeberha bywoon [KLANK]
ENG TerrenceonCradockFour