# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het bevestig ‘n amptelike uitleweringsbevel van die Koninkryk van Eswatini vir die uitlewer van die broers Siyabonga Gezani Ndimande and Malusi Dave Ndimande is ontvang. Die twee word vir verskeie oortredings gesoek, onder meer die moord op die musikant Kiernan “AKA” Forbes en Tebello “Tibz” Motsoane. Die woordvoerder van die departement, Terrence Manase, sê die twee broers het hul uitleweringsbevel Maandag ignoreer:
Minister Kubayi bevestig uitlewering van die beweerde moordenaars van AKA van Eswatini [KLANK]
ENG TerrenceonEswatini