# Die Departement van Samewerkende Regering het ‘n hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering van stapel gestuur, wat kan meebring dat die aantal munisipaliteite tot 257 verminder word. Minister Velenkosini Hlabisa het tydens die bekendstelling in Kemptonpark in Gauteng gesê van die munisipaliteite is nie meer finansieel lewensvatbaar nie en lewer nie meer dienste nie. Hlabisa het ook gewaarsku teen die politisering van munisipaliteite en sê die proses behoort teen Maart volgende jaar voltooi te wees:
Minister Hlabisa stel Witskrif-hersiening bekend om mislukte munisipaliteite te red [KLANK]
ENG HlabisaOnWhitePaperReview