# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê munisipaliteite moet slegs begroot vir uitgawes wat deur beskikbare inkomste gefinansier kan word. Die Nasionale Tesourie gaan die oorblywende 7,1-miljard-rand van die 13,5-miljard-rand in gelykberegtigings-toelaes aan plaaslike regerings wat begin Julie teruggehou is, uitbetaal. Hlabisa waarsku munisipaliteite om nie onbefondsde begrotings goed te keur nie en sê dit ondermyn finansiële volhoubaarheid en mislei gemeenskappe:
Minister Hlabisa sê munisipaliteite moet aanspreeklikheid aanvaar en ophou om onbefondsde begrotings in te dien [KLANK]
ENG HlabisaOnUnfundedBudgets