# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het 1,4-miljard-rand aan ramphulpfondse toegewys om vyf provinsies te help wat onlangs deur rampe getref is. Die geld sal aangewend word om infrastruktuur en basiese dienste te herstel in die Oos-Kaap, Limpopo, Mpumalanga, die Vrystaat en KwaZulu-Natal, en plaaslike ekonomieë te help. Hlabisa het op ‘n nuuskonferensie gesê die geld sal ook help om skole, klinieke en paaie te herstel en herstelpogings in die betrokke gemeenskappe ‘n hupstoot te gee:
Minister Hlabisa kondig R1,4-miljard aan vir rampherstel in vyf provinsies [KLANK]
ENG HlabisaOnDisasterFunds