# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag afgevaardigdes toespreek op die G20 se provinsiale Onderwys-indaba in die Birchwood Hotel in Boksburg. Die Gautengse Onderwysdepartement bied die indaba aan en die LUR vir Onderwys, Matome Chiloame, sal by die minister aansluit. Woordvoerder Terence Khala sê die byeenkoms is een van nege provinsiale geleenthede wat gekoppel is aan Suid-Afrika se G20-program:
Minister Gwarube spreek G20 se Onderwys-indaba in Gauteng toe [KLANK]
ENG-KhalaOnG20