# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê Suid-Afrika moet toegang tot gehalte- basiese leerwerk uitbrei en die dringendste onderwysuitdaging is die krisis in vroeë geletterdheid en syfervaardigheid. Gwarube het gepraat tydens die aanstelling van nuwe lede van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad in Pretoria vandag. Die minister sê te veel kinders in Suid-Afrika bereik Graad 4 sonder om met begrip te lees of hoe om basiese wiskundige begrip toe te pas:
Minister Gwarube sê Suid-Afrika moet toegang tot gehalte-basiese leerwerk uitbrei [KLANK]
ENG GwarubeonQuality