# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement, saam met sy vennote, hersien die interne bestuur van die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief-program om te verseker dat die program voldoende hulpbronne het, dat behoorlike toesig gehou word en deur betroubare stelsels ondersteun word. Gwarube het die media in Pretoria toegespreek oor die oplossing vir die vertraagde betalings vir skoolassistente. Die minister sê skole wat nie saamwerk nie, sal ernstige gevolge in die gesig staar:
Minister Gwarube sê haar departement hersien die interne bestuur van die indiensnemingsprogram [KLANK]
ENG GwarubeonProgramme