# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, lewer vandag die Uyinene Mrwetyana -stigting gedenklesing by die Kingswood-kollege in Makhanda in die Oos-Kaap. Die student van die Universiteit van Kaapstad is in 2019 by die Clareinch-poskantoor in Claremont vermoor toe sy ‘n pakkie gaan afhaal het. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê minister Gwarube sal Mrwetyana se lewe gedenk en besin oor die potensiaal en krag van ‘n jong meisie:
Minister Gwarube lewer vandag die jaarlikse Uyinene Mrwetyana-gedenklesing [KLANK]
ENG TerrenceonUyineneMrwetyana