Skip to content

Minister Gwarube hoop hersiene Fiskale Raamwerk sal aanvaar word [KLANK]

# Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê sy is hoopvol dat die Parlement vandag die hersiene Fiskale Raamwerk sal goedkeur. Na die aanvaarding moet kabinetslede teen 13 Junie aangepaste strategiese en prestasieplanne indien. Die Parlement komitee vir Finansies het verlede week goedkeuring gegee vir die raamwerk wat die 2025-begroting ondersteun, en die regering in staat stel om voort te gaan. Die minister het die regering se verbintenis tot fiskale verantwoordelikheid, verbeterde dienslewering en die bekamping van werkloosheid en ongelykheid beklemtoon:

ENG-GwarubeOnFiscalFramework