Skip to content

Minister Gwarube gaan Suid-Afrika se eerste nasionale leesopname in laer grade bekendstel [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, stel vandag die Funda Uphumelele Nasionale Opname in Pretoria bekend. Die veldtog sal Suid-Afrika se eerste omvattende prentjie skep van leesuitkomste in lae grade in al elf gesproke amptelike tale. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die opname is deel van ʼn groter veldtog om seker te maak kinders behaal vroeër in hul skoolloopbaan sukses en lê ʼn sterk grondslag vir leer in die toekoms:

ENG KhalaonSurvey