# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het haar diepe kommer uitgespreek omdat vier leerders steeds vermis word nadat vloedwater ‘n skoolbus in die Dikolini-rivier in die Oos-Kaap meegesleur het. Ses leerders van die Senior Sekondêre Skool Jumba is dood verklaar. Gwarube het in die provinsie gesê die oorstromings het 74 skole beskadig. Sy noem die verwoesting hartverskeurend vir gesinne en gemeenskappe wat geraak is:
Minister Gwarube bekommerd oor vermiste leerders na Oos-Kaapse vloedtragedie [KLANK]
ENG-GwarubeOnLearners