Skip to content

Minister Groenewald sê 209 mense wat op parool is, het verlede jaar moord gepleeg [KLANK]

# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê hy is verbind tot ‘n gebalanseerde, billike en effektiewe paroolstelsel. Die departement het Maandag met ‘n tweedaagse nasionale paroolhersieningsberaad by die Kgosi Mampuru-korrektiewe sentrum in Pretoria begin. Altesaam 209 gevangenes wat op parool is, het moord gepleeg en meer as 330 verkragting. Groenewald sê sommige van die probleme sluit in oorbevolking, die samestelling van die paroolraad en rehabilitasie by die fasiliteite:

ENG GroenewaldOnParoleSystem