# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die DA het ʼn streep getrek deur teen die 2025/2026-begroting se fiskale raamwerk te stem. Die rand en Suid-Afrikaanse effekte het Woensdagaand gestruikel omdat die politiek agter die begroting veroorsaak dat die regering van nasionale eenheid moontlik kan ineenstort. Godongwana sê dit sal vir die DA-ministers moeilik wees om programme te bestuur volgens ʼn begroting waarteen hulle gekant is:
Minister Godongwana sê dit gaan moeilik wees vir DA-ministers om ’n begroting in te stel wat hulle teenstaan [KLANK]
ENG GodongwanaOnGNU