Skip to content

Minister Godongwana fokus op aanvaarding van Begrotingswetsontwerp [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy is vol vertroue dat die Nasionale Tesourie se begrotingspos vandag in die Parlement aanvaar sal word. Die begrotingspos sal die departement se prestasies, vordering en jaarlikse dienslewering uiteensit wat die jaarlikse prestasieplan vir die komende jaar weerspieël. Godongwana het aan Newzroom Afrika gesê hy is meer gefokus op die 23ste se belangrike stemmery oor die Begrotingswetsontwerp:

ENG GodongwanaOnAppropriationsBill