# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, verwelkom die suksesvolle intelligensiegedrewe operasie wat gelei het tot beslaglegging op perlemoen van meer as drie-miljoen-rand in Kaapstad. Die operasie deur die Polisie se Operasie Lockdown en die honde-eenheid vir bedreigde spesies het afgekom om ʼn droogfasiliteit met ses-duisend-400 perlemoene. Die departementele woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê twee buitelanders, ʼn Chinees en ʼn Malawiër, is in hegtenis geneem:
Minister George verwelkom voortgesette sukses om perlemoensmokkelary te bekamp [KLANK]
ENG ThobileonAbalone