# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die goedkeuringsbesluit vir die Nywerheidsbestuursplan vir Afvalbande teruggetrek. Die plan was daarop gemik om verskeie uitdagings aan te spreek wat die afvalbandsektor in die gesig staar, insluitend beperkte plaaslike verwerkingsvermoë, beperkings op bergingsdepots en logistieke beperkings. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê daar is kommer oor die plan nie in ooreenstemming is met die realiteit en beleid nie:
Minister George trek goedkeuring van die Nywerheidsbestuursplan vir Afvalbande terug [KLANK]
ENG ThobileonWithdraws