# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die totale toelaatbare vangs vir die Suid-Afrikaanse perlemoenvissery vir die 2025/2026-seisoen op 12,01 ton vasgestel. Die drastiese vermindering volg terwyl perlemoenvoorrade in die meeste sones erg afgeneem het, met byna nul digthede langs ‘n groot deel van die kus. Minister Dion George sê daar is ‘n dringende behoefte om die plaag van perlemoenstropery te bestry, met onwettige vangste in 2023 wat 13,85-miljoen perlemoen oorskry het:
Minister George tree daadwerklik op om die toekoms van SA se perlemoenvissery te verseker [KLANK]
ENG GeorgeonAbaloneFishery
