Skip to content

Minister George stel Ietermago-ooreenkoms Wildsmisdaad-bewustheidsveldtog bekend [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die Ietermago-ooreenkoms Wildsmisdaad-bewustheidsveldtog as ‘n G20-erfenisprojek van stapel gestuur. Hy sê die projek is daarop gemik om bewustheid te skep oor wildsmisdade en hoe Suid-Afrika en ander G20-lande die onwettige handel in wild, insluitend perlemoen, ietermagogs, renosters en leeus, bekamp. George sê hierdie projek ondersteun Suid-Afrika se nasionale geïntegreerde strategie, wat in 2023 deur die Kabinet goedgekeur is, om die handel in wild te bekamp:

ENG DeononCampaign