Skip to content

Minister George sê Suid-Afrika het groot rol gespeel in onderhandeling van Oopsee-verdrag [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê Suid-Afrika het ʼn belangrike rol gespeel in die onderhandeling van die Verdrag oor Biodiversiteit Buite Nasionale Jurisdiksie, of die Oopsee-verdrag. Dis die eerste wetlik bindende instrument om biodiversiteit in gebiede buite nasionale grense te beskerm. George sê die land het ʼn trotse tradisie om bydraes te lewer tot internasionale omgewingsbestuur en sal voortgaan om dit te doen:

ENG DiononTradition